Ons Personeel


Louise van Wyk (Hoof)

Kwalifikasies: BA (MW IV), Vroeë kinder-ontwikkeling
Institusie: Universiteit van Pretoria, UNISA
Werkondervinding: 1997 - 1998 Family Finders Fostering and Adoption - Essex, Verenigde Koninkryk
1998 - Bonthuis


Marlize Müller (Adjunkhoof)

Kwalifikasies: B. Prim Ed Junior Primêr
Institusie: Universiteit van Pretoria 1997 - 2000
Werkondervinding: Bonthuis Kleuterskool - 2001 tot hede
Pligte: Gr. RR Onderwyseres - 5 Jaar Groep
Crèche Hoof
Assistent Koor Afrigter
Gradeplegtigheid
Hantering van innames en inskrywings



Getuigskrifte

"Ek wil graag die geleentheid gebruik om julle te komplimenteer op 'n fantastiese skool. Die waardes en grondslag waarop Bonthuis gebou is, is baie duidelik in die bestuur van die skool, die omgewing, die inhoud, die ondersteuning asook al die personeel en onderwysers. Baie dankie vir die goeie werk wat julle doen, 'n werk wat beslis nie die erkenning kry wat julle verdien nie! Ek was 'n baie gelukkige ouer by Bonthuis en sal die skool aanbeveel vir enige ouer."
~ Cila Myburgh (Ouer van voormalige studente)

Lees meer